Link: Terug na die Hoofblad

WELCOME TO MY PAGE

My Afrikaanse boek JESUS CHRISTUS in GENESIS, soos hieronder, is nou beskikbaar in hardeband. Hier regs op die blad is daar ook 'n skakel na 'Free PDF downloads'. Dit is vir dieselfde traktaatjie: Hoe om in die hemel te kom, in verskeie tale. Ek het nie die traktaatjies 'geskryf' nie - net WOORD bymekaargegroepeer. God se Woord praat duideliker as my mensetaal. Kyk daarna en as jy daarvan hou, laai dit af op jou rekenaar en laat dit druk. So ook die 10 Bybelstudies, meer geskoei op die nood van andersdenkende godsdiensgroepe. Dan is daar ook skakels na die onderskeie kinderboeke wat ek die afgelope tyd geskryf het. Die Here se seën en nabywees elke dag vir jou lewe.

Monday 26 August 2024

Nuwe boek: Jesus Christus in Genesis



 Jesus Christus in Genesis

'n Reis deur die Bybel van Genesis tot Openbaring

Buiteblad:

Titelblad:









'n Baie mooi Hardeband-gebinde boek


Jesus Christus, Skeppergod, skep uit chaos LIG.

   

 

     









Die boek bestaan uit vier afdelings wat verduidelik hoe Jesus Christus dwarsdeur die boek Genesis geopenbaar word, vanaf hoofstuk een tot en met die verhaal van Josef in die laaste hoofstuk. 


AFDELING 1: Jesus Christus in die antieke Hebreeuse teks van die Bybel

AFDELING 2: Jesus Christus in Genesis
6 - reuse se invloed op die vernietiging van Noag se wêreld

AFDELING 3: Jesus Christus in Genesis -Sewe feeste – Goddelike ontmoetingstye

AFDELING 4: Abram, Isak en Jakob – Sodom en Gomorra – Melgisédek, Josef en Jesus


Links: Boukonstruksies gebou met enorme groot stene/klippe word vandag nog orals gesien.

Regs: Opgrawings van enorme skelette.


Bestel by rentia.pauley@gmail.com

Prys: R550-00 plus versending 

(430 bladsye. Lekkerleesfont Arial 14. Grootte van boek: klein bietjie groter as A4).














 



No comments:

Post a Comment